Welcome to the Gansbaai Blog

Gansbaai Community

 Gansbaai Krieketklubnuus

Gansbaai Krieketklubnuus

Gansbaai KK het Sondag 'n onwaarskynlike oorwinning, tuis teen Waterboys KK behaal, danksy 'n ongelooflike boulvertoning van Lewylen Davids (6.1-1-13-7).

Gedenkboek kry 2de kans

Gedenkboek Kry 2de Kans

Die beoogde gedenkboek, wat die ryke geskiedenis van Gansbaai moet vasvang, was byna gekelder, maar die vaarwater wink nou weer.

Academia Valedictory dag

Academia Valedictory Dag

Dit voel soos gister wat die eerste matriekklas van Academia deur die dorp gestap het met hul laatse skooldag.

Jannie Mouton Gee Hoop

Jannie Mouton Gee Hoop

Op ‘n ledevergadering van die Gansbaai Sakekamer gehou op 24 Oktober 2013 in die Great White House in Kleinbaai,  het Jannie Mouton, Voorsitter van die PSG Groep, ‘n besielende boodsk...

PB Village Fynbos Garden

PB Village Fynbos Garden

It was a fantastic day in the development of the village garden in Pearly Beach, when the Municipality delivered over 200 new plants to the site.

 Mooiste maand Oktober

Mooiste Maand Oktober

Vandag is 31 Oktober 2013 - die laaste dag van C Louis Leipoldt se mooiste, mooiste maand en vanjaar was dit terselfdertyd ‘n pienk-getooide maand vir Borskanker, ook in Gansbaai.

Twee Renosters Gered

Twee Renosters Gered

Ek was bevoorreg om die afgelope week deel te wees van ‘n span veeartse wat ingespring het om twee renosters te help.

Tuisversorging se Hobo aand

Tuisversorging Se Hobo Aand

Gansbaai se Tuisversorgingspan onder leiding van Ena Geldenhuys het op 4 Oktober 2013 gesorg vir ‘n gesellige en suksesvolle “Hobo”-aand in Blompark se Gemeenskapsaal.

 HaS se Groot Dankie

HaS Se Groot Dankie

Herberg-aan-See Tehuis vir Bejaardes (HaS) het weer hulle gebruiklike Groot Dankie-funksieaand op Dinsdag, 15 Oktober 2013 aangebied.

 Gansbaai Krieketklubnuus

Gansbaai Krieketklubnuus

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Gansbaai KK het Sondag 'n onwaarskynlike oorwinning, tuis teen Waterboys KK behaal, danksy 'n ongelooflike boulvertoning van Lewylen Davids ...

Gedenkboek kry 2de kans

Gedenkboek kry 2de kans

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Die beoogde gedenkboek, wat die ryke geskiedenis van Gansbaai moet vasvang, was byna gekelder, maar die vaarwater wink nou weer.

Academia Valedictory dag

Academia Valedictory dag

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Dit voel soos gister wat die eerste matriekklas van Academia deur die dorp gestap het met hul laatse skooldag.

Jannie Mouton Gee Hoop

Jannie Mouton Gee Hoop

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Op ‘n ledevergadering van die Gansbaai Sakekamer gehou op 24 Oktober 2013 in die Great White House in Kleinbaai,  het Jannie Mout...

PB Village Fynbos Garden

PB Village Fynbos Garden

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

It was a fantastic day in the development of the village garden in Pearly Beach, when the Municipality delivered over 200 new plants to the ...

 Mooiste maand Oktober

Mooiste maand Oktober

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Vandag is 31 Oktober 2013 - die laaste dag van C Louis Leipoldt se mooiste, mooiste maand en vanjaar was dit terselfdertyd ‘n pienk-ge...

Twee Renosters Gered

Twee Renosters Gered

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Ek was bevoorreg om die afgelope week deel te wees van ‘n span veeartse wat ingespring het om twee renosters te help.

Tuisversorging se Hobo aand

Tuisversorging se Hobo aand

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Gansbaai se Tuisversorgingspan onder leiding van Ena Geldenhuys het op 4 Oktober 2013 gesorg vir ‘n gesellige en suksesvolle “Ho...

 HaS se Groot Dankie

HaS se Groot Dankie

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Herberg-aan-See Tehuis vir Bejaardes (HaS) het weer hulle gebruiklike Groot Dankie-funksieaand op Dinsdag, 15 Oktober 2013 aangebied.